Sarie Marais Chords
by Jim Reeves
Sarie Marais by Jim Reeves is a beginner-friendly guitar song played in the key of G. It uses the chords G, C and D. Use the transpose and diagram tools on this page to change the key, see each shape, or simplify the chords.
COUPLET
G C
My Sarie Marais is so ver van my af
D G
Ek hoop om haar weer te sien
G C
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
D G
Nog voor die oorlog het begin
REFREIN
C G
O bring my terug na die ou Transvaal
D
Daar waar my Sarie woon
G C
Daar onder by die mielies by die groendoringboom
D G
Daar woon my Sarie Marais
COUPLET
G C
Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
D G
En ver oor die see wegstuur
G C
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
D G
Daar onder langs die Grootrivier
REFREIN
C G
O bring my terug na die ou Transvaal
D
Daar waar my Sarie woon
G C
Daar onder by die mielies by die groendoringboom
D G
Daar woon my Sarie Marais
COUPLET
G C
Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes
D G
Hulle sleep jou altyd water toe
G C
Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip
D G
Die josie weet waarnatoe
REFREIN
C G
O bring my terug na die ou Transvaal
D
Daar waar my Sarie woon
G C
Daar onder by die mielies by die groendoringboom
D G
Daar woon my Sarie Marais
COUPLET
G C
Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar
D G
Terug na die ou Transvaal
G C
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
D G
Om my met 'n kus te beloon
REFREIN
C G
O bring my terug na die ou Transvaal
D
Daar waar my Sarie woon
G C
Daar onder by die mielies by die groendoringboom
D G
Daar woon my Sarie Marais