Spinnekop Chords

KeyC CapoNone TuningStandard Difficulty Plays774

Spinnekop by Anton Myburgh is a moderately challenging guitar song played in the key of C. It uses the chords C, G and F. Use the transpose and diagram tools on this page to change the key, see each shape, or simplify the chords.

Transpose
C
Text
16
Speed
  			
Intro: C 

verse 1 

C 
Sy is mooier as mooi 
                          G 
elke man is haar prooi aahaa (aahaa) 

En orals waar sy gaan 
                             C 
het die manne tou gestaan aahaa (aahaa) 

     F 
jou nomertjie is op 
                          C 
by die wyfie spinnekop aahaa (aahaa) 
                                      G 
ja sy gaan eers met jou speel en dan, 
              C 
vreet sy jou op, (aahaa) 


verse 2 

C 
Sy is mooier as mooi 
                          G 
elke man is haar prooi aahaa (aahaa) 

En orals waar sy gaan 
                             C 
het die manne tou gestaan aahaa (aahaa) 

    F 
sy span haar spinnerake 
                                  C 
van die vloere to die dake vir jou  (aahaa) 

en raak jy daar in verstrengel 
         G                                C 
dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) 


Bridge 

G 
   aahuma aahuma aahuma aahuma 
C 
   aahuma aahuma aahuma aahuma 
G 
   aahuma aahuma aahuma aahuma 
C 
   aahuma aahuma 

    F 
sy span haar spinnerake 
                                  C 
van die vloere to die dake vir jou  (aahaa) 

en raak jy daar in verstrengel 
         G                                C 
dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) 


verse 3 

G 
  en as sy jou eers kan soen 
          C                         G 
is daar niks wat jy kan doen aahaa (aahaa) 

want haar gif is in jou are 
                                 C 
en jy droom oor haar vir jare aahaa (aahaa) 

    F 
sy span haar spinnerake 
                                  C 
van die vloere to die dake vir jou  (aahaa) 

en raak jy daar in verstrengel 
         G                                C 
dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) 


verse 4 

C 
Sy is mooier as mooi 
                          G 
elke man is haar prooi aahaa (aahaa) 

En orals waar sy gaan 
                             C 
het die manne tou gestaan aahaa (aahaa) 

    F 
sy span haar spinnerake 
                                  C 
van die vloere to die dake vir jou  (aahaa) 

en raak jy daar in verstrengel 
         G                                C 
dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) 


en raak jy daar in verstrengel 
         G                                C 
dan verskyn sy soos n engel, en vreet jou op (aahaa) 

Outro 

C 
tickets vir jou pappie 
    	

Chord diagrams

Guitar tuner

--
Start the tuner and play a string

Reference tones

Standard tuning, lowest to highest. Click a string to play it; the string the mic hears is highlighted.

Click Start tuner and allow microphone access. The needle centers and turns green when a string is in tune (within 5 cents).
No microphone? You can still tap any string above to hear its exact reference pitch.

Metronome

100 BPM Andante