Tref En Trap Chords

KeyD Capo3st fret TuningStandard Difficulty Plays431

Tref En Trap by Bok Van Blerk is a beginner-friendly guitar song played in the key of D with a capo on the 3st fret. It uses the chords D, G and A. Use the transpose and diagram tools on this page to change the key, see each shape, or simplify the chords.

Transpose
D
Text
16
Speed
  			
 


D                        G       D 
Op 'n eensame pad tussen niks en wat 
      G            D      A    D 
Is 'n groot groep gesypte mans oppad 
D                                G     D 
Die jagters in die bussie het 'n blink idee 
       G            D           A D 
Met 'n plan vir ons land en die ANC 

D                           G        D 
Laat in die middag voor die son gaan sak 
         G        D          A              D 
Staan 'n ses foet bok in die middel van die pad 
D                         G       D 
Patrys die drywer moes 'n dop aan gee 
       G              D              A     D 
Hy was halflyf in die koeler toe die manne skree 


D 
Dit was 'n tref en trap 

Die manne het net bloed sien spat 
              G 
Die manne het geskree passop 
     D                         A 
Maar Patrys was te laat om die briek te trap 
D 
Dit was 'n tref en trap 

Die manne het die bok gevat 
              G 
Die manne het gesien wat gebeur 
         D         A        D 
As jy 'n bok op 'n jag trip saamvat 



D                         G     D 
Dis ses kilometer voor ou jakalsdraai 
         G       D             A      D 
Word die bok toe wakker met 'n moerse lawaai 
D                                 G          D 
Die bussie van die pad af met die brieke wat skree 
       G         D            A D 
Om die bok te kalmeer bietjie KWV 

D                          G         D 
Skaars by die plaas en die bok drink bier 
    G              D         A             D 
Met verbande om sy lyf is hy handig om die vuur 
D                              G         D 
Die ding is soos 'n mens en hy sny graag spoor 
        G                D            A        D 
Soos 'n bloedhond in die veld loop ou bok heel voor 



D 
Dit was 'n tref en trap 

Die manne het net bloed sien spat 
              G 
Die manne het geskree passop 
     D                         A 
Maar Patrys was te laat om die briek te trap 
D 
Dit was 'n tref en trap 

Die manne het die bok gevat 
              G 
Die manne het gesien wat gebeur 
         D         A        D 
As jy 'n bok op 'n jag trip saamvat 



G                 D 
En twee dae later sit die manne weer en braai 
A                          G            A        D 
Vir die eerste keer nigter en die koppe begin te draai 
G                         D 
Want daar deur die vlamme erken ou Pieter planne 
A                          G   A         D 
Die man in verbande met 'n man tussen sy hande 


En hy sing: 
D 
De La Rey, De La Rey sal jy die jagters kom lei 
A                          G         A        D 
En dis wat gebeur as jy 'n bok op 'n jag trip saam vat 


D 
Dit was 'n tref en trap 

Die manne het net bloed sien spat 
              G 
Die manne het geskree passop 
     D                         A 
Maar Patrys was te laat om die briek te trap 
D 
Dit was 'n tref en trap 

Die manne het die bok gevat 
              G 
Die manne het gesien wat gebeur 
         D         A        D 
As jy 'n bok op 'n jag trip saamvat  
    	

Chord diagrams

Guitar tuner

--
Start the tuner and play a string

Reference tones

Standard tuning, lowest to highest. Click a string to play it; the string the mic hears is highlighted.

Click Start tuner and allow microphone access. The needle centers and turns green when a string is in tune (within 5 cents).
No microphone? You can still tap any string above to hear its exact reference pitch.

Metronome

100 BPM Andante