INTRO D C G
G C
Uit hierdie Valkenberg het ek ontvlug
C G
En dink my nou in Gordonsbaai terug:
G C
Ek speel met paddavisse in `n stroom
C G
En kerf swastikas in `n rooikransboom
G D C
Ek is die hond wat op die strande draf
D C G
En dom-allenig teen die aandwind blaf
G C
Ek is die seevo?l; wat verhongerd daal
C G
En dooie nagte opdis as `n maal
G C
Die God wat jou geskep het uit die wind
C G
Sodat my smart in jou volmaaktheid vind:
G D C D C
My lyk l? uitgespoel in wier en gras
D C G
Op all die plekke waar ons eenmaal was
Chorus
G
Toe toe-roe-roe-toe
C
toe-toe-toe-roe-roe-roe-roe
D G
toe-roe-roe-roe-roe-roe