Namakwaland Chords
Namakwaland by Coenie de Villiers is a moderately challenging guitar song played in the key of C. It uses the chords C, G, Am, F, D, Em and A. Use the transpose and diagram tools on this page to change the key, see each shape, or simplify the chords.
Intro
C G Am C
F C D G
verse 1
C G
En as die jaargety kom draai
Am Em
En die reënwind oor my randjies waai
F A
Laat die warrelwind ‘n laaste keer
D G
Sy nukke oor my lyf probeer
verse 2
C G
En roer die reën die droë loop
Am Em
Dan breek my hart se kleure oop
F A
En knoop ek gou my blommejas
D G
Van Kamieskroon tot Kommagas
C Em Am Em
Namakwaland se veld hou nuwejaar
F C D G
Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar
C Em Am G
‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang
F Em D G
kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak
verse 3
C G
Ek sprei my kelkiewynkaros
Am Em
Waar die horison die more los
F A
En iewers staan ‘n kokerboom
D G
Kniediep in die geel en droom
C Em Am Em
Namakwaland se veld hou nuwejaar
F C D G
Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar
C Em Am G
‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang
F Em D G
kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak
G C
Hier kan smaak
Outro
C G Am C
F C D G