Intro
{Guitar 1}
E|-----------------------|
B|--------------*7-------|
G|-------*7-------*7-----|
D|---*7-----*7-----------| Repeat (* - Harmonic)
A|-----------------------|
e|-----------------------|
{Guitar 2}
D G Bm A G
verse 1:
D
Gisteraand het die wêreld vergaan
G
Vanoggend het ek wakker geword
En ek het steeds bestaan
Bm A
Ek dink dit was my skuld , ek dink dit was
G
en die's my tweede kans
verse 2:
D
Dit was anders as gewoonlik
Die nag het om die liggies gedans
G
Almal was vrolik, mense het mekaar verstaan
Bm A
daar was musiek soos stilte daar was
G
en dit was mooi en ek was daar
Chorus: