Meisie Sonner Sokkies Chords
by David Kramer
Meisie Sonner Sokkies by David Kramer is a beginner-friendly guitar song played in the key of G with a capo on the 1st fret. It uses the chords G, C, Em and D. Use the transpose and diagram tools on this page to change the key, see each shape, or simplify the chords.
Intro
G C G C G Em C D
Verse
G C G C
Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes n toktokkie
G Em C D
Ek droom van n warm kersfeesdag en 'n meisiekind sonder haar sokkies
G C G C
Nes n bicycle sonder sy klokkie, nes n lollypop sonder sy stokkie
G Em C D
Nes n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie
C D G C D G
Waai windjie waai, die dae gaan verby
C D G Em
More kom daar n groot geluk
C D G C G C G Em C D
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
Verse
G C G C
Bokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie
G Em
Ek droom van jou voor die sendingkerk
C D
In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
G C
Bokkie met die blou doek op jou koppie
G C
Die klokkie in my hart wil okkie stoppie
G Em
Vanaand sing ek soos 'n bok wat bler
C D
want die verlange hou nooit oppie
C D G C D G
Waai windjie waai, die dae gaan verby
C D G Em
More kom daar 'n groot geluk
C D G C G C G Em
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
C D
Dan staan sy, o dan staan sy ier langs
Bridge
G C G C
Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie
G Em C D
Ek droom van 'n warm kersfeesdag en my meisiekind sonder haar sokkies
C D G C D G
Waai windjie waai, die dae gaan verby
C D G Em
More kom daar 'n groot geluk
C D G
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my