Ek Dink Aan Jou Chords

by Dozi
KeyF CapoNone TuningStandard Difficulty Plays584

Ek Dink Aan Jou by Dozi is a moderately challenging guitar song played in the key of F. It uses the chords F, Bb, Gm, C and D. Use the transpose and diagram tools on this page to change the key, see each shape, or simplify the chords.

Transpose
F
Text
16
Speed
  			
F                                                    Bb             
Buitekant le n tarrentaal se veer en ek   wonder wat ek hier uit kan leer 
             Gm                                              C                          
Daar is  baie myle tussen doen en se want  alles wat is was al gewees 
           F                            Bb       
Om agter n glashuis se deur te staan en hoop niemand sien jou daar 
   Gm                                     C 
n     honderd en een besluite geneem maar   alles bly ongedaan 

Koor:         
            Bb                 C         F            Gm 
Ek ruik die   soet geur van mus-kus want hang in die gang 
      Bb           C             F 
En ek dink aan die perels op jou lyf  


F                                                    Bb            
Buitekant le die sneeu en wag om n sneeuman te word wat breed glimlag 
             Gm                                              C                          
Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen ek het alle stasies aangedoen 
           F                            Bb       
Ek het die lewe se vreemde paaie geloop - n goeie begrip is net n halwe word 
   Gm                                     C 
Aandagtig gesit ek het die tyd bekyk alles gedoen wat gedoen moet word 

  
Ooooo  Ek ruik die soet geur van muskus wat hang in die gang 
Oo en ek dink aan die perels op jou lyf 

D < C < Bb  

  N/C       Bb         C                  F 
mmmm en ek dink aan die perels op jou lyf 
    	

Chord diagrams

Guitar tuner

--
Start the tuner and play a string

Reference tones

Standard tuning, lowest to highest. Click a string to play it; the string the mic hears is highlighted.

Click Start tuner and allow microphone access. The needle centers and turns green when a string is in tune (within 5 cents).
No microphone? You can still tap any string above to hear its exact reference pitch.

Metronome

100 BPM Andante