Die Hysbak Song Chords

by Hugo
KeyD CapoNone TuningStandard Difficulty Plays655

Die Hysbak Song by Hugo is a moderately challenging guitar song played in the key of D. It uses the chords D, A, Em, Bm and G. Use the transpose and diagram tools on this page to change the key, see each shape, or simplify the chords.

Transpose
D
Text
16
Speed
  			
D       A             D    Em           D            A 
In die dag is ek ‘n valk,       in die nag is jy ‘n wolf 
D            A               Bm 
dis net die lig wat ons twee skei 
G                  D                 A 
na werk gaan ons saam in die hysbak ry 

D         A     D      Em       D      A 
Jy’t jou eie kantoor,       en ek het myne 
D            A     D   Em         D        A 
maar tussen jou en my,     lê ‘n duisend kosyne             

D            G             A     D 
Tussen die tweede en die derde vloer 
G                A      D    GA 
wens ek hierdie hysbak breek    x2 

In die dag is ek ‘n valk, in die nag is jy ‘n wolf 
dis net die lig wat ons twee skei 
na werk gaan ons saam in die hysbak ry 

Ek wonder of jy, ook so voel oor my 
le jy ook in die nag, en dink aan my        

Soos die leeu en die lam, nooit bymekaar gaan le     
sal ek en jy, nooit iets kan se nie 
    	

Chord diagrams

Guitar tuner

--
Start the tuner and play a string

Reference tones

Standard tuning, lowest to highest. Click a string to play it; the string the mic hears is highlighted.

Click Start tuner and allow microphone access. The needle centers and turns green when a string is in tune (within 5 cents).
No microphone? You can still tap any string above to hear its exact reference pitch.

Metronome

100 BPM Andante