Bar Op De Aar Chords
by Koos Kombuis
Bar Op De Aar by Koos Kombuis is a beginner-friendly guitar song played in the key of D. It uses the chords D, G and A. Use the transpose and diagram tools on this page to change the key, see each shape, or simplify the chords.
D
Langs Peron nommer ses
G
Het ek 'n dors om te les
D
Die stasie is multiracial
A
Maar die toilets is special
D
Ek's op pad na die grens
G
En my een laaste wens
D
Is 'n glas koue bier
A D
Aan die gatkant van hier
D
In die Bar op De Aar
G
Sit ons almal bymekaar
D
En ons wag op die trein
A
Na wie weet waar
D
In die Bar op De Aar
G
Sit ons almal bymekaar
D
En ons wag op die trein
A D
Na wie weet waar
D
Stukkende aande
G
Al die lang maande
D
Briewe van êrens
G
Met posstempels van nêrens
D
En 'n botteltjie blou
A D
Wat my twee jaar moet hou
Woorde & musiek - Koos Kombuis
www.kooskombuis.co.za