Die Hemel Se Poort Staan Oop Chords
Die Hemel Se Poort Staan Oop by Misc Your Songs is a beginner-friendly guitar song played in the key of D. It uses the chords D, A and G. Use the transpose and diagram tools on this page to change the key, see each shape, or simplify the chords.
Verse
D
Die hemel se poort staan oop
A
Die hemel se poort staan oop
D G
Die hemel, die hemel
D A D
Die hemel se poort staan oop
Verse
D
Ek wil nie voor die poort staan nie
A
Ek wil nie voor die poort staan nie
D G
Ek wil ingaan, ek wil ingaan
D A D
Ek wil nie voor die poort staan nie
Verse
D
Hy’s die skadu aan my regterhand
A
Hy’s die skadu aan my regterhand
D D
Hy’s die skadu, hy’s die skadu
D A D
Hy’s die skadu aan my regterhand