Lorrie Drywer Chords
Lorrie Drywer by Robbie Wessels is a moderately challenging guitar song played in the key of E. It uses the chords E, B and A. Use the transpose and diagram tools on this page to change the key, see each shape, or simplify the chords.
Intro: E B E B
Vers 1
E B E E B E
Daar’s iets in die winter wat my pla, iets in die lug wat ‘n vloek dra.
A E A E A E B
En dit vat my weer oor, soos n jaar van tevoor, ek het my baby verloor.
Vers 2
E B E E B E
Ek sien ver ss ke kyk deur my ruit, die vlaktes le wyd uitgesprei.
A E A E A E B
Daar's heeltyd musiek, en die beeld van 'n fliek, maak my nogsteeds bietjie siek.
E B
In die klein karoo, sien ek weer jou oë.
A E B
En ek kyk na die maan en die sterre daar bo.
E B
En ek dink aan jou lorrie drywer, daar waar jy ry.
A E B
Aan die punt van jou hart daar kan 'n man vry
Vers 3
E B E E B E
Asof die son presies weet waar ons ry, hy sak heeltemaal te stadig vir my.
A E A E A E B
Ek wens die skemer verby wat my Moses wil ry, die winter is net nie vir my.
E B
In die klein karoo, sien ek weer jou oë.
A E B
En ek kyk na die maan en die sterre daar bo.
E B
En ek dink aan jou lorrie drywer, daar waar jy ry.
A E B
Aan die punt van jou hart daar kan 'n man vry
(en eindig op 'n E)