Gee Die Hond Wind Chords
Gee Die Hond Wind by Worsie Visser is a moderately challenging guitar song played in the key of E. It uses the chords E, A, B, F, Bb and C. Use the transpose and diagram tools on this page to change the key, see each shape, or simplify the chords.
Verso 1:
E
Ek is 'n seun van die Weskus, ja, ek het hier groot geword.
A E
Ma sê: "Jy moet hier weggaan man, jy moet 'n dokter word."
A
Toe pak ek maar my ou goedjies, en gaan na Stellenbosh.
E B E
Met my vellies sonner sokkies, en met my borselkop.
Verso 2:
E
Ek laat loop toe met my Volla, sy roofrack vol gepak.
A E
Skiet toe met daai teerpad, my Coleman vol gepak.
A
Ek bly toe daar in ou Dagbreek, en moet nou klasse loop
E B E
Maar ek kyk net na die meisies, want ek is nou so groot
E B A E
Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma.
E B A E
Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa.
E A B E
Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja.
Verso 3:
F
Jare kom en glip verby. Almal het al hulle graad gekry.
Bb F
Jol ek steeds in my eerste jaar, ek het maar swak gevaar
Bb
Toe skryf my pa vir my 'n briefie en sê ek moet plaas toe kom
F C F
Maar ek wil nie teruggaan nie ... Toe sê ek weer vir hom:
F C Bb F
Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma.
F C Bb F
Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa.
F Bb C F
Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja.
Outro
F C Bb F
Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma.
F C Bb F
Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa.
F Bb C F
Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja.